fbpx

Verbruikers kry baie swaar gedurende die staat van inperking om skuld te betaal

Debt Centre

  Die krisis rondom Covid-19-isolasie en jou skuldverpligtinge Dit is die begin van die 21 dae lange nasionale inperking wat deur pres. Cyril Ramaphosa aangekondig is as ’n ernstige maatreël om die verspreiding van die nuwe coronavirus en die siekte wat dit veroorsaak, Covid-19, in ons land te bekamp. Ons hier by Debt Centre wil […]

error: Content is protected !!